TikTok:

Wat elke ouer moet weet

TikTok is vet pret. Dis dansvideos en humor. Maar dit is ook verslawende ontwerp en baie ongepasde inhoud. Hier is wat ouers moet weet.

TikTok

TikTok toor maklik 20 minute se scroll in 2 ure in. Leer watter truuks dié app gebruik om jou kind se aandag bo-oor jou “kom eet nou!” roepe te hou, wat om dop te hou en watter settings om nou in te stel as jou kind ‘n TikTok account het maak. 

Só werk TikTok vir kinders

Uit die 23 milj. videos wat daagliks op TikTok gelaai word deur enigiemand van jou buurvrou tot ‘n skelm in Argentinië en jou kind se beste vriendin, kies TikTok se AI-rekenaarprogram (algoritme) watter videos jou kind sien. Geen grootmens hou toesig nie.

Natuurlik volg jou kind bekendes en vriende (dié se videos sien hulle op die following blad), maar die algoritme beheer die For You Page waar meeste kinders hulle tyd spandeer. 

TikTok is geklassifiseër vir 13+ in Suid Afrika, maar lande soos Australië wil dit nou verban vir enige kind onder 16 oor die navorsing wat dui op baie skade in kinders wat nog ontwikkelde breine. 

Hoe kies TikTok wat my kind sien?

TikTok se algoritme is ontwerp om een ding te doen: hy moet seker maak jou kind (altans enige user) spandeer so veel moontlik tyd op die app.

Meer tyd op TikTok = meer advertensies wat tussenin gewys kan word = meer profyt. Dis bloot die besigheidsmodel en gevolglik ook waarvoor die produk se algoritme gefokus is.

Met ander woorde, die app se belange lê nie by jou kind se geballanseerde lewe nie. Hy sal als doen en wys om 5 ure se scroll uit jou kind te kry of dit nou slaap of skoolwerk affekteer of nie. 

Só weet TikTok watter videos jou kind vashou

Met die scroll-inligting van 400 milj. kinders op TikTok kan TikTok redelik akkuraat bepaal watter videos ‘n kind soos joune—in jou area, dieselfde ouderdom en geslag, met dieselfde belangstellings—sal vashou.

As jou kind dan pause op ‘n video wat hy voorstel—selfs vir ‘n splitsekonde— sien hy dit as ‘n teken dat jou kind geïnterreseërd is. Dan stuur hy soortgelyke videos en toets weer jou kind se reaksies vir ‘n beter begrip oor wat jou kind vasgenael aan die skerm hou.

TikTok het destyds users van Instagram gesteel deur die sosiale terugvoer (likes, comments, saves) op te blaas. Waar jy 4 likes vir iets sou kry op Instagram, sou jy 10 kry op TikTok en dit is absoluut tienerdwelms. Tiener breine is baie meer ingefokus op sosial terugvoer. Jy sal ‘n baie hoër dopamien piek kry as ‘n kind vir ‘n like in vergelyking met ‘n grootmens. 

Wat sien my kind op TikTok?

Volgens die algoritme se ontwerp, byna enigiets wat hul daar sal hou.

Dink terug aan 15, elke leergierige kind kyk vir ‘n sekonde na iets as dit skok, onstel of nuut is. Dis hoekom jou kind meerendeels dié tipe inhoud sal sien eerder as verrykende videos.

Jou kind sien hoofsaaklik videos wat in een of ander manier skok, emosie ontlok, sensueel of sensasioneel is. 

Is TikTok veilig?

Ja, maar meestal nee.

Eerstens, maak seker jou kind se account is opgestel met die regte ouderdom. Daar is baie meer filters vir jong users en min vir 17+.

Tog is daar bitter min mense aangestel om skadelike inhoud dop te hou as die al

as daar ‘n reël is soos moenie inhoud wys wat #suicide by het nie, skep verbruikers gougou nuwe hashtags soos #suicidę of #sadgirls wat om die algoritme se beperkte rekenaarbrein kom veral omdat TikTok bitter min mense aanstel om sulke aanpassings oor miljoene videos dop te hou (slegs 40 000 werknemers vir biljoene videos in menigde tale insluitend Afrikaans). 

Dink aan jouself op 15, jy gaan pause as jy iets skokkend of nuut opkom en voor jy weet sien jy dan baie meer inhoud wat jou vashou eerder as inhoud wat jou lewe verryk. Dis hoekom mens dikwels so siesa-gevoel het na jy 2 ure gescroll het. Al is dit nie onvaspasde inhoud nie, jy kan sommer aan jou broek voel, dié was nou nie juis verrykend nie. 

Natuurlik gaan ‘n leergierige kind vir ‘n oomblik kyk na ‘n skokkende, em

ontwerp en die app se besigheidsmodel is die hoofredes hoekom jou kind 

Verder, met sowat 900 000 nuwe videos per uur, en slegs 40 000 werkers 

.kan die rekenaarprogram nie regtig kophou wanneer verbruikers om sekere filters kom nie.

Wat sien jou kind: Die inhoud wat ‘n kind op ‘n foon hou is dikwels die i

se algoritme is doelbewus ontwerp om soveel moontlik van jou kind se ure te wen en skokkend inhoud werk die beste hiervoor.

Wat sien jou kind:

wys vir kinders inhoud wat hulle emosioneel opsweep eerder as inhoud wat hulle verryk.

En die lank:

. Hoe? Enigiets waarop jou pause vir ‘n paar sekondes herken die algoritme as inhoud wat hul daar gaan hou en dit maak regtig nie vir die rekenaarprogram saam of dit nou ‘n kat in ‘n blender (ja, dit is ‘n video wat gesirkuleër het onder jongmense)

Waarop pause kinders: en enigiets wat hulle skok, meëvoer en afgunstig maak.

Enigiets wat die verbruiker vasnael. En ek bedoel enigiets: van gruwelinhoud, tot

Wat sou dit veilig maak

Rooi vlae

🚩 Verslawende ontwerp: Die For You Page gee konstante dopamien-treffies. Volwassenes sukkel; tieners nog meer.

🚩 Onvanpaste inhoud: Gevaarlike “challenges”, die algoritme stel dikwels gewelddadige, skokkende of suggestiewe videos voor omdat dit mense vasgenael hou. 

🚩 Algoritme-probleme: Tieners kry maklik al meer eetsteurnis-, selfskade- of “hartseer”-inhoud – dit hou hulle vas al is dit giftig.

🚩 Swak moderering: Miljoene uploads, min menslike oorsig. Rapportering is stadig en onbetroubaar. So basies besluit ‘n algoritme wat ontwerp is om so veel as moontlik van jou kind se tyd te wen, wat jou nuuskierig, kind sien op grond van wat hy/haar daar gaan gou. 

🚩 Kwetsbaar vir terugvoer: Min “likes” of negatiewe kommentaar knou selfbeeld. Vergelyking met “perfek” maak dit erger.

🚩 Afknouery & roofdiere: Vreemdelinge kan kommentaar/DM. As ’n vriend ’n vreemdeling aanvaar, kry daardie persoon dikwels ook ’n pad na jou kind. Sextortion (druk om foto’s/video’s te stuur, soms vir geld) neem toe.

🚩 Privaatheid & data: Video’s verklap te veel. TikTok versamel boonop baie data en gebruik dit om “meer van dieselfde” te stoot.

🚩 Sosiale vergelyking: Aanlyn status voel so belangrik soos “in die regte lewe”. Wat daar gebeur, kan net so seer maak – en jy sien dit nie altyd nie.

"Settings" wat ouers kan maak

✅ Praktiese stappe

1) Stel die regte ouderdom 🎂

Jonger rekeninge kry sterker filters en beskerming. Moenie ’n ouer ouderdom insit “vir vryheid” nie. As jou kind jou voorgespring het, stel dit reg. 

2) Skakel Family Pairing aan 👨‍👩‍👧

Profile > Menu (≡) > Settings & Privacy > Family Pairing → volg aanwysings om jou profiel aan jou kind s’n te koppel (beheer oor skermtyd, om jou kind se privaatheid te beskerm, DM’s dop te hou ens.). 

3) Pas belangrike stellings aan ⚙️

  • 🔒 Privaat profiel: Settings & Privacy > Privacy > Private accountOn.
  • 👥 Wie kan jou kind vind: Privacy > Suggest your account to others → skakel af wat nie nodig is.
  • 💬 Direkte boodskappe: Privacy > Direct messagesFriends of No one. Skakel “Allow people to send you DMs” af vir jonger kinders.
  • 🗣️ Kommentaar: Privacy > CommentsFriends of No one; skakel Comment filters aan.
  • 🔗 Duet & Stitch: Privacy > Duet en StitchFriends of Only me.
  • ⬇️ Downloads: Privacy > DownloadsOff.
  • 👀 Wie kan jou videos sien: Wanneer jy post → Who can watch this videoFriends (of stel verstek by Privacy > Posts).
  • ⏱️ Skermtyd & welstand: Settings & Privacy > Screen time → stel Daily screen time, Break reminders, Sleep reminders; skakel Restricted Mode aan (PIN).
  • 🔔 Kennisgewings: Settings & Privacy > Notifications → beperk of skakel af snags.
  • 🔐 Rekening-sekuriteit: Settings & Privacy > Account > Password en 2-step verificationOn.

4) Toets dit self 👀

Skep ’n profiel op jou kind se ouderdom, volg hul gunstelinge en kyk wat die algoritme stoot. As jy sukkel om te stop of ongemaklik voel, gaan jou kind dit nóg moeiliker vind.

5) Praat gereeld 💬

Verduidelik die algoritme en verslawende ontwerp: dit is nie jou kind se skuld dat stop moeilik is of dat ongepaste inhoud opduik nie. ’n Paar uur per dag word oor jare ’n leeftyd van scroll; slegte inhoud kweek slegter gedagtes.

6) Hou vriende dop 👀

’n Vriend se vreemde volger is ook vir jou kind ’n risiko. Moenie onbekendes toelaat nie. Praat spesifiek oor sextortion: moenie ooit onder druk foto’s/video’s deel nie; kom onmiddellik na jou ouer/voog as iemand dreig.

WhatsApp: wat jy moet weet

Roblox is nie net ’n speletjie nie; dit is ’n sosiale netwerk met miljoene gebruikers-geskepte speletjies (“experiences”). Anders as om alleen op TikTok te scroll, kan jou kind saam met maats speel, bou en kuier.

Maar die platform is oop: hulle kan ook vreemdelinge, of selfs bekende kinders, met slegte bedoelings teëkom. Baie speletjies is doelbewus ontwerp om spelers lank vas te hou en druk te skep om items of vlakke te koop.

Enigiemand, selfs ’n volwassene aan die ander kant van die wêreld, kan iets vir jou kind koop sonder jou toestemming.

Rooi vlae om op te let

🚩 Onvanpaste inhoud: Selfs kinderspeletjies kan skielik gewelddadig of “te groot” raak.

🚩 Verslawende ontwerp: Baie speletjies gebruik dobbel-elemente. Selfbeheersing help min teen dit. Dis hoekom jou kind dikwels sukkel om af te log.

🚩 Jou kredietkaart: Speletjies vra aanhoudend vir “Robux” (jou geld) om vlakke te speel of items te kry. Jy kan beperkings instel. Ander spellers, jonk tot oud, kan vir jou kind ’n aankope maak – ’n grooming-risiko.

🚩 Groepsdruk & afknouery: As jou kind nie die regte items het nie, kan hulle uitgesluit word. Druk om te spandeer is regtig ’n ding.

🚩 Aanlyn roofdiere: Vreemdelinge kan ongemerk in kletse glip en oor tyd jou kind manipuleer, soms deur items of vlakke te koop vir jou kind.

🚩 Persoonlike inligting: Kinders deel soms onbewustelik privaat info in “pret”-vasvrae of klets, en kan maklik na ander platforms toe oorgaan.

Wat ouers nou kan doen

⚠️ Roblox hou jou kind besig vir wins, nie vir veiligheid of ontwikkeling nie.

👀 Toesig en leiding is noodsaaklik. Speel self soms saam – dit wys vinnig waarop jy ’n oog moet hou.

✅ Wat jy nou kan doen:

1. Stel die regte ouderdom 🎂
Vir beter filters en privaatheid. Baie kinders sit ouer ouderdomme in.
Settings > Account Info > potlood langs Birthday.

2. Skakel Parental Controls aan 🔒
Settings > Account Info > voeg jou e-pos in.
Settings > Parental Controls > stel ’n Parent PIN.

3. Pas belangrike stellings aan ⚙️

  • 💬 Klets: Settings > Privacy > Who can chat/messageFriends of No one.
  • 🎮 Ouderdomsfilters: Parental Controls > Allowed Experiences9+ of 13+.
  • 💳 Spending: Parental Controls > Monthly Spend Restrictions + e-pos kennisgewings.
  • 👀 Dophou: Transaction History en Recently Played wys wat jou kind doen.

Instagram: 

‘n Kitsgids

, Vir tieners is Instagram ’n verlengstuk van hul sosiale lewe en hul “openbare gesig”. Dis waar hulle die lekker kry van vriende se terugvoer en insluiting – maar ook waar dit diep seermaak as hulle uitgesluit word, negatiewe kommentaar kry of afknouery ervaar, op maniere wat vir ouers moeilik is om te verstaan.

Instagram het ’n kragtige algoritme wat als vir jou kind wys wat hom/haar daar gaan hou – van die sprokiesverhaal tot die skreeusnaakse tot die steurende. Alles vorm, oor ure per dag, jou kind merkbaar.

Rooi vlae wat ouers moet oplet

📌 Ouderdomsbeperking: Instagram laat amptelik net kinders van 13 jaar en ouer toe. Jonger breine is ekstra kwesbaar vir sosiale druk, en die platform is nie vir hulle ontwerp nie. As ’n jonger kind ’n ouer ouderdom insit, verloor hulle beskerming wat vir tienerprofiele ingebou is.

📌 Tiener-profiele (“teen accounts”): Met die regte ouderdom geaktiveer, kry tieners outomaties sterker filters en sekuriteit – bv. strenger privaatheid, beperking op wie hulle kan DM, en meer beheer oor interaksies.

📌 Sosiale vergelyking: Beelde van “perfekte” liggame, lewens en vakansies kan druk plaas en selfbeeld raak.

📌 Terugvoer en kritiek: Likes en kommentaar maak tieners sensitief vir ander se opinies; min of negatiewe reaksie kan seermaak.

📌 Privaatheid: Selfs met ’n private profiel kan foto’s en stories versprei word (bv. via screenshots).

📌 Algoritme en inhoud: Een klik kan ’n vloed van soortgelyke, soms ontstellende of ongepaste inhoud veroorsaak.

📌 Navorsing en nuusgevalle: Ondersoeke wys dat algoritmes kinders maklik na negatiewe inhoud lei (bv. oor selfbeeld of eetgewoontes). Dis nie jou kind se skuld nie; dis hoe die platform werk.

Wat ouers nou kan doen

⚠️ Onthou: Instagram wen as jou kind langer scroll, meer deel en elke dag inlog ondank of dié ure en dié inhoud jou kind veilig of gelukkig maak. Dis noodsaaklik om te leer watter inhoud jou kind sien, watter impak dit het en wat jy kan doen.

1) Stel die regte ouderdom 🎂

Maak seker jou kind se profiel wys hul regte ouderdom. Baie kinders kies Dis hoe tienerbeskerming geaktiveer word. Moenie ’n ouer ouderdom gebruik “vir meer vryheid” nie.

2) Gebruik Family Center 👨‍👩‍👧

Profile > Menu (≡) > Settings & Privacy > Family Center – koppel jou profiel om skermtyd te monitor en te sien wie hulle volg.

3) Pas belangrike stellings aan ⚙️
  • 🔒 Privaat profiel: Settings > Privacy > Private account → On
  • 👥 Wie kan jou kind vind: Privacy > Suggest your account to others – skakel af wat nie nodig is.
  • 💬 Direkte boodskappe: Privacy > Messages → Only people you follow
  • 🗣️ Kommentaar: Privacy > CommentsFriends of skakel filters aan.
  • 🏷️ Tags & Mentions: Privacy > Tags/Mentions → Only Friends
  • 📖 Stories: Privacy > Story → Hide story from onbekendes.
  • ⏱️ Skermtyd & welstand: Settings > Screen time – stel Daily limits, Break– en Sleep reminders; aktiveer Restricted Mode met ’n PIN.
  • 🔔 Kennisgewings: beperk of skakel snags af.
  • 🔐 Rekeningsekuriteit: sterk wagwoord + 2-step verification aan.
4) Toets dit self 👀

Maak ’n profiel met jou kind se ouderdom en kyk wat die algoritme wys. As dit vir jou moeilik is om te stop, is dit vir hulle nóg moeiliker.

5) Praat gereeld 💬

Verduidelik hoe die algoritme werk en dat dit nie hul skuld is dat stop moeilik is of dat vergelyking plaasvind nie. Hou die gesprek oop sodat hulle kan sê as iets ontstellend is.

6) Hou vriende dop 👀

’n Vriend se vreemde volger kan ook vir jou kind ’n risiko wees. Praat spesifiek oor sextortion: moenie ooit onder druk foto’s of video’s deel nie; kom dadelik na jou toe as iemand dreig.

Roblox 101.

Roblox is nie net ’n speletjie nie; dis ’n sosiale netwerk met miljoene gebruikers-geskepte speletjies (“experiences”). Anders as om alleen op TikTok te scroll, kan jou kind saam met maats speel, bou en kuier.

Maar die platform is oop: hulle kan ook vreemdelinge, of selfs bekende kinders, met slegte bedoelings teëkom. Baie speletjies is doelbewus ontwerp om spelers lank vas te hou en druk te skep om items of vlakke te koop.

Enigiemand, selfs ’n volwassene aan die ander kant van die wêreld, kan iets vir jou kind koop sonder jou toestemming.

Rooi vlae om op te let

🚩 Onvanpaste inhoud: Selfs kinderspeletjies kan skielik gewelddadig of “te groot” raak.

🚩 Verslawende ontwerp: Baie speletjies gebruik dobbel-elemente. Selfbeheersing help min teen dit. Dis hoekom jou kind dikwels sukkel om af te log.

🚩 Jou kredietkaart: Speletjies vra aanhoudend vir “Robux” (jou geld) om vlakke te speel of items te kry. Jy kan beperkings instel. Ander spellers, jonk tot oud, kan vir jou kind ’n aankope maak – ’n grooming-risiko.

🚩 Groepsdruk & afknouery: As jou kind nie die regte items het nie, kan hulle uitgesluit word. Druk om te spandeer is regtig ’n ding.

🚩 Aanlyn roofdiere: Vreemdelinge kan ongemerk in kletse glip en oor tyd jou kind manipuleer, soms deur items of vlakke te koop vir jou kind.

🚩 Persoonlike inligting: Kinders deel soms onbewustelik privaat info in “pret”-vasvrae of klets, en kan maklik na ander platforms toe oorgaan.

Wat ouers nou kan doen

⚠️ Roblox hou jou kind besig vir wins, nie vir veiligheid of ontwikkeling nie.

👀 Toesig en leiding is noodsaaklik. Speel self soms saam – dit wys vinnig waarop jy ’n oog moet hou.

✅ Wat jy nou kan doen:

1. Stel die regte ouderdom 🎂
Vir beter filters en privaatheid. Baie kinders sit ouer ouderdomme in.
Settings > Account Info > potlood langs Birthday.

2. Skakel Parental Controls aan 🔒
Settings > Account Info > voeg jou e-pos in.
Settings > Parental Controls > stel ’n Parent PIN.

3. Pas belangrike stellings aan ⚙️

  • 💬 Klets: Settings > Privacy > Who can chat/messageFriends of No one.
  • 🎮 Ouderdomsfilters: Parental Controls > Allowed Experiences9+ of 13+.
  • 💳 Spending: Parental Controls > Monthly Spend Restrictions + e-pos kennisgewings.
  • 👀 Dophou: Transaction History en Recently Played wys wat jou kind doen.

WhatsApp: wat ouers moet weet

Dans, lipsync en grappies saam met pelle is vet pret – maar aanlyn maak dit kinders baie kwesbaar. ’n Tienerbrein is biologies sensitief vir sosiale terugvoer. TikTok “inflate” dié terugvoer (likes, views), so negatiewe kommentaar tref ekstra hard. Die algoritme is gebou om jou kind so lank moontlik vas te hou; dit stoot gereeld sensuele, skokkende of wrede videos omdat nuuskierige kinders nie wil wegkyk nie.

Rooi vlae wat ouers moet oplet

🚩 Sosiale vergelyking: Aanlyn status voel so belangrik soos “in die regte lewe”. Wat daar gebeur, kan net so seer maak – en jy sien dit nie altyd nie.

🚩 Verslawende ontwerp: Die For You Page gee konstante dopamien-treffies. Volwassenes sukkel; tieners nog meer.

🚩 Onvanpaste inhoud: Gevaarlike “challenges”, gewelddadige of suggestiewe videos glip maklik deur.

🚩 Algoritme-probleme: Tieners kry maklik al meer eetsteurnis-, selfskade- of “hartseer”-inhoud – dit hou hulle vas al is dit giftig.

🚩 Swak moderering: Miljoene uploads, min menslike oorsig. Rapportering is stadig en onbetroubaar.

🚩 Kwetsbaar vir terugvoer: Min “likes” of negatiewe kommentaar knou selfbeeld. Vergelyking met “perfek” maak dit erger.

🚩 Afknouery & roofdiere: Vreemdelinge kan kommentaar/DM. As ’n vriend ’n vreemdeling aanvaar, kry daardie persoon dikwels ook ’n pad na jou kind. Sextortion (druk om foto’s/video’s te stuur, soms vir geld) neem toe.

🚩 Privaatheid & data: Video’s verklap te veel. TikTok versamel boonop baie data en gebruik dit om “meer van dieselfde” te stoot.

Wat ouers nou kan doen

⚠️ Meer as ’n derde van TikTok se gebruikers is onder 18. Die platform wen as jou kind langer kyk en meer deel – nie as hulle veilig of gelukkig is nie.

✅ Praktiese stappe

1) Stel die regte ouderdom 🎂

Jonger rekeninge kry sterker filters en beskerming. Moenie ’n ouer ouderdom insit “vir vryheid” nie.

2) Skakel Family Pairing aan 👨‍👩‍👧

Profile > Menu (≡) > Settings & Privacy > Family Pairing → volg aanwysings om jou profiel aan jou kind s’n te koppel (beheer oor skermtyd, privaatheid, DM’s).

3) Pas belangrike stellings aan ⚙️

  • 🔒 Privaat profiel: Settings & Privacy > Privacy > Private accountOn.
  • 👥 Wie kan jou kind vind: Privacy > Suggest your account to others → skakel af wat nie nodig is.
  • 💬 Direkte boodskappe: Privacy > Direct messagesFriends of No one. Skakel “Allow people to send you DMs” af vir jonger kinders.
  • 🗣️ Kommentaar: Privacy > CommentsFriends of No one; skakel Comment filters aan.
  • 🔗 Duet & Stitch: Privacy > Duet en StitchFriends of Only me.
  • ⬇️ Downloads: Privacy > DownloadsOff.
  • 👀 Wie kan jou videos sien: Wanneer jy post → Who can watch this videoFriends (of stel verstek by Privacy > Posts).
  • ⏱️ Skermtyd & welstand: Settings & Privacy > Screen time → stel Daily screen time, Break reminders, Sleep reminders; skakel Restricted Mode aan (PIN).
  • 🔔 Kennisgewings: Settings & Privacy > Notifications → beperk of skakel af snags.
  • 🔐 Rekening-sekuriteit: Settings & Privacy > Account > Password en 2-step verificationOn.

4) Toets dit self 👀

Skep ’n profiel op jou kind se ouderdom, volg hul gunstelinge en kyk wat die algoritme stoot. As jy sukkel om te stop of ongemaklik voel, gaan jou kind dit nóg moeiliker vind.

5) Praat gereeld 💬

Verduidelik die algoritme en verslawende ontwerp: dit is nie jou kind se skuld dat stop moeilik is of dat ongepaste inhoud opduik nie. ’n Paar uur per dag word oor jare ’n leeftyd van scroll; slegte inhoud kweek slegter gedagtes.

6) Hou vriende dop 👀

’n Vriend se vreemde volger is ook vir jou kind ’n risiko. Moenie onbekendes toelaat nie. Praat spesifiek oor sextortion: moenie ooit onder druk foto’s/video’s deel nie; kom onmiddellik na jou ouer/voog as iemand dreig.

Het jy as ouer ‘n vraag?

Die Scroll Nuusbrief

(255) 352-6258

1234 Divi St. #1000, San Francisco, CA 94220
Copyright © 2026 Divi. All Rights Reserved.